Kom kamp vir ‘n paar uur. Ons het nie altyd tyd nie, en nie altyd plek nie, so kom geniet die buitelewe, stokbrood, houtkap, vuurmaak en nog baie ander pret.